JZ is nog steeds nie uit nie, daar is nog baie onsekerheid oor Zuma

Daar is steeds onsekerheid oor die posisie van die Suid-Afrikaanse staatshoof, Jacob Zuma, se posisie.

Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) het tot in die middernagtelike ure vergader om ‘n besluit te neem oor Zuma.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!