Barakke van die Weermag se Infanterie skool op Oudtshoorn, is nou net ’n skaduwee van wat dit eens was – die kultuur van van orde, netheid, instandhouding en strewe na verbetering in alle vlakke van ons samelewing is nou net ’n vae herinnering

Polisievoertuig word ingespan vir taxi-dienste – geen wonder dat daar geen patrollie voertuie beskikbaar is wanneer hulp benodig word aangesien dit aangewend word om as publiek te vervoer

Dit gons oor gesteelde voertuie in munisipale stoor