Bekende Boer Van Tulbagh In Wes-Kaap Vermoor Tydens Plaasaanval

Bekende plaasbestuurder en boer van Tulbagh, Martin Louw, 59 jaar is Woensdagaand tydens ’n plaasaanval vermoor.

Volgens polisiewoordvoerder, Lt.kol. Andrè Traut is Louw omstreks 20:30 tydens ’n plaasaanval met ’n skerp voorwerp doodgesteek.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tsk-tsk-tsk…Liberalis, Johan Pienaar van Stellenbosch vra nou beskerming

Die liberalis, Johan Pienaar van Stellenbosch, het gister ‘n tussentydse beskermingsbevel in die Stellenbosch landdroshof gekry teen Steve Hofmeyr. Volgens hierdie bevel mag Hofmeyr hom nie direk of indirek kontak nie, en ook nie geweld teen hom aanhits of hom op die sosiale media dreig nie.

Dit volg nadat ‘n onbekende jong man verlede week die ou Suid-Afrikaanse vlag, waarop Pienaar mense genooi het om te trap, by die Woordfees op Stellenbosch gegryp het en ‘n nota agtergelaat het met die woorde: “Expropriated without compensation.”
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAAMSTAAN, SAMESMELTING EN KOALISIE IN SUID AFRIKA

Daar gaan geen dag verby dat iemand nie op sosiale media vra: “Waarom staan julle nie almal saam nie?” Dit is al vir eeue ons Afrikaners se wens en dit het nog nooit gerealiseer nie. Die maklikste manier om dit te verduidelik is om te verwys na twee vennote wat ‘n besigheid wil begin. Dit […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!