LUR van Vrystaat in hegtenis op aanklagte van korrupsie en bedrog

Die Valke het laat Donderdagaand ’n Vrystaatse LUR op aanklagte van korrupsie en bedrog in hegtenis geneem.

Kapt. S’fiso Nyakane, woordvoerder van die Valke, sê die LUR wie se naam nog nie bekend gemaak kan word nie, sal Vrydag in die streekhof in Bloemfontein verskyn.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Misdaad Intelligensie offisier gearresteer op klagtes van bedrog

‘n Offisier van Misdaad Intelligensie is gearresteer op klagtes van bedrog. Die kaptein word betrek by diefstal van staatsbates en daar word sover gegaan om hom te verbind met die R200 miljoen diefstal by Johannesburg se lughawe in Maart 2017. Wat die saak meer interessant maak is dat daar bande bestaan tussen die verdagte en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Tweede generaal in die Suid-Afrikaanse nasionale Weermag is aangekla van bedrog en korrupsie

Vroeg in November 2017 is generaal-majoor Nontobeko Mpaxa, die direkteur Magsvoorbereiding, gearresteer op klagtes van bedrog en korrupsie. Sy was in lyn om die eerste vrouehoof te word van die weermag. Die naam van die generaal wat pas gearresteer is, is nog nie bekend gemaak nie hangende ondersoek in die saak. Volgens parlementêre antwoorde was […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jacques Pauw het nou ‘n saak teen hom, en hy doen ‘voorbrand’

Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy gearresteer sou word. Die Staatsveiligheidsagentskap het strafregtelike klagtes teen Pauw ingedien by die polisie, terwyl die Valke ook ondersoek instel of Pauw vervolg moet word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

TROK JAAG TUSSEN PROTESTEERDERS IN BY MPUMALANGA

Ons verneem met skok van ‘n voorval in die omgewing van Witbank, Middelburg in Mpumalanga waar ‘n trok trompop in die groep protesteerders ingejaag het. Daar het heelwat mense seergekry en van die geparkeerde voertuie by die Swart Maandag saamtrek is erg beskadig. Die bestuurder van die trok sowel as sy mede-bestuurder is gearresteer. Ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lughawe misdaad verby? – Sien is glo

Volgens die minister van polisie, Fikele Mbalula , is die dae verby van misdaad by lughawens nadat ses verdagtes gearresteer is die naweek. Die verdagtes is gearresteer in verband met die rooftog op buitelandse diplomate wat in die land aangekom het, en wat van die lughawe af agtervolg is. Enkele weke gelede was dit selfs […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Johannesburg is ‘n gemors en word skoon gemaak met skorssings, arrestasies en uitsettings

Elf beamptes van die Stad Johannesburg is geskors nadat hul meer as R2,5 miljoen verduister het. Hulle sal nou teregstaan op klagtes van bedrog, diefstal en korrupsie. Intussen is die burgemeester, Herman Mashaba, steeds besig met die skoonmaakaksie van gekaapte geboue wat onwettig beset word deur mense wat onregmatig daar ingetrek het. Vrydag is 29 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie is besig om winde te sluk oor Grace, hoekom is ons Polisie so traag.

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar kort daarna word ‘n “rooi waarskuwing” uitgestuur na alle grensposte om te voorkom dat sy nie die land verlaat nie. Die kabinet swyg ook in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!