Blitspatrollie beamptes vasgetrek vir kaping, ontvoering en roof

Drie polisiebeamptes van die Germistonse Blitspatrollie is in aanhouding weens beweerde kaping, ontvoering en roof van voertuie in Krugersdorp-Wes.

Prince Ngobeni, Godfrey Manisha en Maphoko Masemola was klaarblyklik verantwoordelik vir die misdrywe op 11 Junie 2018. Dit is geen goeie getuigskrif vir die minister van polisie en sy missie om misdaad te bekamp.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

200 beseer in treinongeluk in Germiston

Skaars enkele dae nadat daar ‘n noodlottige treinongeluk in die Vrystaat was waarin 18 mense dood is, het ‘n tweede ongeluk naby Germiston plaasgevind. Meer as 200 passasiers is beseer tot twee Metrospoor treine by die Geldenhuys stasie in Germiston gebots het. Volgens nooddiens personeel het 163 passasiers matige beserings opgedoen terwyl 52 slegs ligte […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!