SA gesondheidstelsel was beter onder apartheid, sê Malema

Openbare gesondheidsorgdienste was beter tydens apartheid as wat hulle nou onder die ANC-regering is, het EFF-leier Julius Malema Maandag beweer. Malema het verwys na wat hy ‘n “nasionale gesondheidskrisis” noem, wat volgens hom die EFF beplan om bloot te stel. Hy het verduidelik hoe ‘n funksionele kliniek in Limpopo, wat tydens apartheid gebou is, deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kanker pasient word bebloed gevind in saal tydens besoek

Die plasing is nie vir sensitiewe kykers nie en bevat foto’s van eksplisiete aard. Ahlomo Joubert het die volgende foto’s op haar facebook profiel gedeel.  Sy skryf dat haar vriend se moeder ‘n  besoek afgelê het by haar broer wat gediagnoseer is met kanker by die Livingstone hospitaal.  Ten tye haar besoek het sy haar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eens vooraanstaande akademiese hospitaal, Kalafong val uitmekaar

Die krisis by die eens vooraanstaande akademiese hospitaal, Kalafong, is besig om daagliks te verdiep as gevolg van ‘n skynbaar ooglopende bestuursprobleem. Behalwe dat die infrastruktuur in duie stort met uitgerukte wasbakke, moet die jong dokters wat hulle verpligte gemeenskapstyd daar moet doen, alles self doen, want die susters weier om take wat hulle gewoonlik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!