Gevangenes wat tereg staan op moord met geweervuur bevry

Vyf verhoorafwagtende gevangenes is te hulp gesnel deur makkers wat hulle bevry het na ‘n skietvoorval. Die vyf staan tereg op aanklagte van moord en was op pad van die Johannesburgse landdroshof na die gevangenis. Daar is toe op die polisievoertuig geskiet deur vermoedelik medepligtiges van die beskuldigdes. Die voertuig het buite beheer geraak en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tonge los oor ‘manne in oranje’ wat vangwa stoot

Die polisie in die Vrystaat het mense aan die gons nadat ’n foto waarop vyf mans ’n polisievangwa deur Bloemfontein se strate stoot, op Facebook en Twitter gedeel is. Drie van die mans is in oranje oorpakke geklee en hoewel dit op die foto onduidelik is of die oorpakke die departement van korrektiewe dienste se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verhoudings tussen gevangenisse en vrouebewaardes neem toe in SA

Dis nie ongekend dat vrouebewaarders ’n verhouding met manlike gevangenes aanknoop nie, sê prof. Christiaan Bezuidenhout, ’n kriminoloog aan die Universiteit van Pretoria. “ ’n Meganisme soortgelyk aan Stockholm-sindroom kan ontwikkel wanneer die man die vrou goed behandel, ’n vriendelike verhouding tussen hulle ontstaan en die twee gereelde, rustige kontak het.” Stockholm-sindroom is wanneer daar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!