Drie gevangenis het ontsnap voordat hul vervoer kon word vanaf die Johannesburgse hooggeregshof na die Korrektiewe Dienste fasiliteit waar hul aangehou sou word.
Continue reading…
Posts tagged with 'gevangenis'
16 Ontsnap uit Johannesburg se Sun City gevangenes
JOHANNESBURG – Korrektiewe Dienste sê dat altesame 16 gevangenes ontsnap het uit die Johannesburgse gevangenis, bekend as “Sun City”.
Die gevangenes het deur die ysterstawe van die tronkvensters gebreek, ‘n gedeelte van die muur gebreek en in die vroeë oggendure deur die heining ontsnap
Continue reading…
Ontsnapte gevangene op plafon kom sy moses teë
Hy het so stil soos ’n muis op die plafon weggekruip, maar Roland Barnard is ná ’n gesamentlike poging deur die gemeenskap in die suide van Johannesburg in hegtenis geneem. Barnard was Dinsdag een van 20 gevangenes wat uit ’n polisievangwa in Johannesburg ontsnap het. Woensdagaand was hy terug agter tralies. “Ons het ’n wenk […]
Continue reading…