Terroriste slaan toe op Kroonstad-plaas

Gewapende terroriste het Donderdag omstreeks 11:30 op ’n plaas by Heuningspruit naby Kroonstad toegeslaan en vuurwapens en kontant gebuit.

Volgens Tewis Lotter, die boer op wie se plaas, Mooivlakte, die aanval gebeur het, was hy nie tuis nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kafee naby Klapmuts deur 13 gewapendes rowers beroof

Kort ná die moord op die boer Joubert Conradie twee weke gelede het gewapende rowers Sondag op die Windmeul-kafee in die Klapmuts-omgewing toegeslaan. Inwoners is in ’n WhatsApp-boodskap oor die rooftog omstreeks 13:30 ingelig en gemaan om nie die verdagtes te nader nie. Hoewel beperkte inligting in die boodskap beskikbaar was, is geskryf dat twee […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou hang aan vensterbank tydens gewapende huisroof

‘n Vrou het Saterdagoggend in die vroeë oggendure eers in ‘n kas weggekruip en toe in die reën aan ‘n vensterbank vasgeklou en vir hulp gebel terwyl vier gewapende rowers die ander inwoners van die huis in Schoemansville aangehou en herhaaldelik aangerand het. Yvette Visser en André du Toit voor die boonste vensterbank waas sy […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasterroriste kry die wind van voor by ‘n plaas.

Alhoewel die 72-jarige mnr. Hennie Gerber van die Sundra omgewing self gewond is tydens ‘n plaasaanval, het hy waarskynlik ‘n paar goeie skote ingekry op sy aanvallers. Hy is deur vyf terroriste aangeval, wat eers sy plaaswerkers oorrompel het en dié saamgeneem het na die boer se woning. Die plaaswerker het egter alarm gemaak. Twee […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!