Terroriste wou net skiet sê slagoffer wat gewond is tydens plaasaanval

Die vriendin van mnr. Jasper von Kleist (61) wat in ʼn plaasaanval doodgeskiet is, me. Sonja Joubert, het gesê dit het nie gelyk of die terroriste iets wou roof nie, maar of hulle net die mense op die plaas voor die voet wou doodskiet.

Mnr. Von Kleist, ʼn voorman op die plaas Dale in die Tom Burke-omgewing, is dood nadat hy in die bolyf geskiet is. Me. Joubert is twee keer raakgeskiet. Een skoot deur haar arm en die ander deur haar skouer.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Binne 5 uur klap skote op 4 verskillende plekke in Gauteng

Paramedici is Woensdagaand ontbied na vier verskillende skietvoorvalle in Gauteng wat binne vyf uur plaasgevind het. Die eerste skietery het om 18:38 in Centurion plaasgevind toe ’n gewapende veiligheidswag (33) beroof en doodgeskiet is. Volgens Netcare911 wie se personeel na die toneel ontbied is, was die wag se patrollievoertuig in ’n veld by Olievenhoutbosch, ’n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Driejarige Kleuter van Brakpan tydens gewapende huisroof geskiet

ʼn Driejarige seun is Woensdagoggend tydens ʼn huisroof in Brakpan aan die Oos-Rand geskiet. Kapt. Pearl van Staad, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die kleuter en sy ouers het vermoedelik in die hoofslaapkamer van die huis geslaap toe die voorval gebeur het. Die man het omstreeks 02:00 wakker geskrik van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!