AfriForum versprei ‘rillerstories’ oor SA, sê Sisulu – Haai rerig?

AfriForum versprei “rillerstories” oor Suid-Afrika in die buiteland, het Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Dinsdag gesê toe sy die burgerregteorganisasie AfriForum wéér gekritiseer het.

Sy het AfriForum daarvan beskuldig dat hulle die situasie in Suid-Afrika oordryf.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die grond-steel-proses het begin, watse private eiendom gaan in die slag ly

Volgens Malema is die tyd van rekonsiliasie verby en die wit minderheid kan nie alleenreg op grond hê nie.

‘n LP van Agang, Adries Tlouamma, het die Godslasterlike stelling gemaak dat “diegene wat ons land gevat het deur Jesus Christus verwerp moet word.’

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!