Vaal Universiteit van Tegnologie skrap vooraf betaling vir ‘arm’ studente

Die Vaal Universiteit van Tegnologie en sy studenteverteenwoordigende raad  het ooreengekom dat studente wat uit huishoudings kom met ‘n inkomste van R350,000 en minder, nie registrasiefooie aan die begin van die jaar sal betaal nie. Studente van huishoudings wie se inkomste meer as R350,000 is, moet R4000 vooraf betaal. Dit kom na daar ’n verwarring […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Strawwe uitdagings wag vir Ramaphosa en sy leierskap

Die sogenaamde Top Ses van die ANC is netjies verdeel in drie Ramaphosa-mense, en drie Zuma-mense. Alhoewel Cyril Ramaphosa wel met ‘n klein meerderheid teen Nkosazana Dlamini-Zuma tot president van die ANC verkies is, is sy adjunk, David Mabuza, met ‘n groter meerderheid verkies. Alhoewel Mabuza die sogenaamde “eenheidskandidaat” gepropageer het, word hy as ‘n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Meningsverskille oor aankondiging van gratis hoër onderwys

ANC-president Jacob Zuma se onverwagse aankondiging verlede week dat hoër onderwys volgende jaar vir sekere studente gratis sal wees, het gelei tot heelwat konsternasie en verwarring. Selfs Malusi Gigaba, die minister van finansies wat die geld daarvoor beskikbaar moet stel, was onkant gevang aangesien Zuma dit die vooraf met hom bespreek het nie. Die bestuurshoof […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!