Grondonteiening sonder vergoeding – Onteiening van geld en motors is fopnuus

Dit is “fopnuus” dat daar ook op persoonlike besittings soos motors, geld in bankrekenings en aftreegeld beslag gelê gaan word in die proses van grondonteiening sonder vergoeding, het Vincent Smith, medevoorsitter van die gesamentlike komitee oor grondwethersiening, Vrydag gesê.

Smith het gesê die komitee het bewus geword van ’n Afrikaanse SMS van “vreesaanjaers” wat die ronde doen.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grond onteiening kom onder die kollig in Durban

DURBAN – Die kwessie van grond onteiening sonder vergoeding het onder die aandag gekom toe die leier, mnr. Mosiuoa Lekota, vandeesweek in die parlement dit opgewek het.

Met verwysing na die Indiese gemeenskap het Lekota gevra wat met die land sou gebeur wat die afstammelinge van indenture-arbeiders van hul oupagroupouers geërf het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!