VF Plus: Dieperliggende redes vir plaasaanvalle in Suid-Afrika

Die vlaag van plaasaanvalle in die Noord-Kaap laat die kollig val op gemoedere wat toenemend rondom grondbesit in Suid-Afrika opgejaag word, sê dr. Wynand Boshoff, Noord-Kaapse leier van die VF Plus. Hy sê terwyl beter polisiëring en toenemende paraatheid die probleem kan verlig, is daar in Suid-Afrika ‘n onderliggende probleem wat aandag verg. “Dit skep […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

25 miljoen hektaar landbougrond in swart boere se besit

Swart besit van landbougrond het sedert 1994 met 26,7% toegeneem. Dit blyk uit Agri Developments Solutions se nuutste oudit van oordrag van landbougrond, en bevestig TLU SA se stelling lank gelede reeds dat blankes nie meer die hoeveelheid grond besit wat die regering wil glo nie. Die grondoudit meld egter nie hoeveel grond die staat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staat se Grondoudit wek kommer onder landboukenners

Aan die een kant is daar opgewondenheid oor die nuus dat die regering sy grondoudit volgende maand gaan bekendstel, en aan die ander kant is daar groot kommer oor die feit dat die oudit deur die regering gedoen is, wat duidelik ten doel het om eienaarskap van grond te verander. Dr. Pieter Groenewald van VF […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skoenmaker hou by jou lees – Almal wat hulle mond vol het oor grond, moet hulleself dalk eerder by hulle vakgebiede bepaal

Dit is vir sommige mense tog te lekker om te wil besluit oor die eiendom van andere. Veral as dit kom by grond. TLU SA, het al lankal daarop gewys dat mense wat niks van landbou of grond weet nie, dikwels die meeste te sê het oor juis grond en grondbesit. Tereg het hulle al […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

WIT BOERE HET GEWERK EN BETAAL VIR GROND – VF+

Leier van die VF Plus, Dr. Pieter Groenewald het benadruk dat die regmatige grondeienaars in Suid-Afrika het gewerk en betaal vir die grond in hulle besit. Hulle gaan hoegenaamd nie omverskoning vra daaroor nie. Groenewald het Dinsdag met die mosie vir die wysiging van artikel 25 van die Grondwet oor grondonteiening beklemtoon dat wanneer die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!