Dit is absurd! – BLF verwelkom brand op Rupert familieplaas

GEPLAAS OP 7 FEBRUARIE 2018 DEUR BLACK FIRST LAND FIRST ORGANISASIE – Ons is opgewonde oor die feit dat ’n brand in sommige dele van ’n plaas, wat onwettig beset word deur die Rupert familie, uitgebreek het. Black First Land First glo dat die vuur die vergelding van ons swart God is. Die vuur is gereg en geregtigheid en verwelkom.

In Mei 2017 het BLF die blankes tot en met Desember daardie jaar kans gegee om as blankes te ontmoet en besluit om ons land terug te keer. Maar soos die koppige en arrogante farao’s van die Bybel, het die blankes gereageer met ’n gelag. Ons het aan ons swart gode gebid om ons krag, eenheid te gee en diegene wat ons land gesteel het, te straf. Ons het gebid vir droogte en ons het gebid vir die vuur op die diewe.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Net wat ons nodig het:- Afriforum stig teen-rassime eenheid

Die burgerregte organisasie Afriforum het ‘n anti-rassisme eenheid gestig om “rassisme in alle vorme” te beveg. Snaakse bedmaats kom na vore met Rhoda Kadalie as een van die rolspelers wat haar tot die eenheid verbind het. Kadalie was van die grondeise eenheid, sy was kommissaris van die SA Menseregte Kommissie en tans is sy direkteur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blykbaar soek die swartmense nie ons grond nie, maar hoekom is daar dan so baie boere wat dood gemaak word ???

By implikasie het Jacob Zuma, erken dat swartmense geen werklike behoefte het aan grond nie, maar net agter die vinnige geldmaak aan is. Hy het die tradisionele leiers toegespreek, en hulle hulp gevra om swartes te oortuig om nie hulle grond te verkoop nie. Hy het erken dat meer as 90% van grondeise tans deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!