ANC-regime besluit gou hoe grond gevat word

Suid-Afrika sal ná Maart weet presies hoe die regering beplan om grond sonder vergoeding te onteien. Mcebisi Skwatsha, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het Dinsdag aan die parlement se portefeuljekomitee oor landelike ontwikkeling en grondhervorming gesê dat die ANC in Maart ’n konferensie oor grondonteiening sonder vergoeding sal hou. “Daarna sal alle stelsels gereed […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering se plase staan ongebruik

Daan du Plessis staan by ’n verlate beeskraal op een van die regering se plase in Noordwes. Dié plaas het voorheen aan hom behoort. Duisende geboue en plase in regeringsbesit word glad nie gebruik nie en belastingbetalers moet jaarliks miljoene opdok aan eiendomsbelasting en instandhouding vir dié eiendomme.               […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondhervormingsprojekte in SA ‘n totale ramp! Spogplaase word bouvalle.

Verhongerde varke, plakkershutte tussen die kniehoogte gras en ’n stukkende windpomp by die ­boorgat. Dit is al wat oorgebly het op die spogplaas Shepstone naby Lothair in Mpumalanga nadat die staat dit by die oorspronklike eienaar gekoop het en dele daarvan aan begunstigdes van ’n grondhervormingsprojek verhuur het. Daarom het departement van landelike ontwikkeling en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!