ʼn Eens florerende druiwe- en sitrusplaas van 480 hektaar in Limpopo is gereduseer tot bouvalle, en afgekapte lemoenbome wat vir vuurmaakhout gebruik is. Dit is die hartseer realiteit wat Solidariteit gister aangetref het tydens ʼn besoek aan die vervalle Sunningdale-plaas wat geleë is tussen Mokopane en Polokwane. Die plaas is in 2010 deur middel van..
Continue reading…