Cyril, “Wie se grond wil jy vat?” vra LP’s

Pres. Cyril Ramaphosa sal Dinsdag in die parlement moet antwoord wie presies se grond sal sonder vergoeding afgevat word en wie dit sal kry.

Emosionele tonele het hulle Maandag in die nasionale vergadering (NV) afgespeel soos veral opposisie-LP’s een vir een die grondkwessie tydens die debat oor Ramaphosa se staatsrede opgehaal het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-regime besluit gou hoe grond gevat word

Suid-Afrika sal ná Maart weet presies hoe die regering beplan om grond sonder vergoeding te onteien. Mcebisi Skwatsha, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het Dinsdag aan die parlement se portefeuljekomitee oor landelike ontwikkeling en grondhervorming gesê dat die ANC in Maart ’n konferensie oor grondonteiening sonder vergoeding sal hou. “Daarna sal alle stelsels gereed […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aankondiging oor Grondonteiening wyd verwerp

Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grondonteiening sonder vergoeding ANC-beleid is, het ‘n hewige debat ontketen, en veral vanuit landbougeledere ernstige kritiek ontlok. TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, het Ramaphosa se stelling beskryf as “onnadenkende emosie wat die oorhand gekry het”. Hy sê dit behoort elke verantwoordelike landsburger tot onrus te stem. “Dit is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa nie wesenlik anders as Zuma nie – “Grond (insluitend stedelike grond) kan gevat word sonder vergoeding”

Die ANC het op sy konferensie ‘n besluit geneem dat grond of eiendom sonder vergoeding weg geneem mag word. Dit is beklemtoon dat dit nie net landbougrond is nie, maar ook stedelike grond sal insluit. Daar is nie ‘n tydsraamwerk vir die besluit geplaas nie, maar in beginsel sal die grondwet gewysig word om die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nkosazana Dlamini-Zuma: Wittes het grond gesteel

Die ANC se aspirantkandidaat vir die leierskapspos, Nkosazana Dlamini-Zuma, het sonder omhaal van woorde dit reguit gesê dat wittes die grond gesteel het van swartes en die land beroof het. Sy kritiseer blankes wat radikale transformasie teenstaan en sê dat sou sy verkies word as president, sy blankes op ‘n bustoer sal neem om te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staat se Grondoudit wek kommer onder landboukenners

Aan die een kant is daar opgewondenheid oor die nuus dat die regering sy grondoudit volgende maand gaan bekendstel, en aan die ander kant is daar groot kommer oor die feit dat die oudit deur die regering gedoen is, wat duidelik ten doel het om eienaarskap van grond te verander. Dr. Pieter Groenewald van VF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Groei onder die ANC is ‘n mite – korrupsie, bedrog en manipulasie van politici is daaglikse gebeure

Die Internasionale Monetêre Fonds het gewaarsku dat SA se ekonomie al hoe meer kwesbaar raak en indien ekonomiese groei nie sou plaasvind nie, die situasie sal vererger. Groei in die ekonomie word op 1% vir 2017 geskat en 1,2% vir 2018. Groei onder die ANC is ‘n mite terwyl korrupsie, bedrog en manipulasie van politici […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Herhaaldelike oproepe vir grondonteiening sonder vergoeding kan tot burgeroorlog lei

‘n Waarskuwing deur dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, aan die EFF dat hul herhaaldelike oproepe vir grondonteiening sonder vergoeding tot ’n burgeroorlog kan lei, het Dinsdag ’n beroering in die Nasionale Vergadering veroorsaak. “As julle ’n burgeroorlog wil hê, doen dit,” het hy in ’n debat oor die versnelling van grondhervorming gesê. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is SA op die rand van ‘n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!