Meer as 500 mense het vandag die eerste landwye openbare vergadering oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in Springbok in Namakwaland bygewoon. ’n Afvaardiging van AfriForum was ook daar om lede en ondersteuners se standpunte oor te dra en sowat honderd voorleggings teen onteiening sonder vergoeding is oorhandig wat eergisteraand tydens ’n vergadering..
Continue reading…