Noordwes provinsie onder administrasie na onluste

Die kabinet het besluit om Artikel 100 1B van die land se grondwet te aktiveer om met onmiddellike ingang die administrasie van die Noordwes-provinsie oor te neem.

Dit volg op die huidige krisis in die provinsie, wat gelei het tot gewelddadige onluste, omdat die premier se kop geëis word.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die meeste haatspraakklagte is in Gauteng aangetref

Die SA Menseregtekommissie (SAHRK) het 486 rassisme-klagtes vir die 2016/2017-tydperk ontvang en die meeste is rondom haatspraak en die gebruik van die k-woord, onder andere.

Ander klagtes het betrekking op die gebruik van die woorde “ape” of “bobbejane” om na mense te verwys
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oorseese studente steun kom deur vir plaasmoorde in Suid Afrika

Studente van die Nasionalistiese Studentevereniging (NSV) in Vlaandere, hou more ‘n stille protesoptrede teen Suid-Afrikaanse plaasmoorde in die Vlaamse stad Gent.

Dit volg op ‘n kongres van die Vlaams Belang Jongeren, die jeugbeweging van Vlaams Belang, waartydens die media ook deeglik kennis geneem het van die plaasmoorde in Suid-Afrika
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aankondiging oor Grondonteiening wyd verwerp

Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grondonteiening sonder vergoeding ANC-beleid is, het ‘n hewige debat ontketen, en veral vanuit landbougeledere ernstige kritiek ontlok. TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, het Ramaphosa se stelling beskryf as “onnadenkende emosie wat die oorhand gekry het”. Hy sê dit behoort elke verantwoordelike landsburger tot onrus te stem. “Dit is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lesufi dryf eie agenda teen Afrikaans kamstig om “apartheidspraktyke” uit te wis

Die minister van basiese onderwys se antwoorde op parlementêre vrae het opnuut onderstreep dat Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, ʼn agenda van sy eie dryf wat gemik is teen Afrikaanse skole in dié provinsie. So sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Alberts sê die minister, Angie Motshekga, het ook bevestig […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ZOELOE-KONING GOODWILL ZWELITHINI SPRING ALWEER BONT

As daar een man in Suid Afrika is wat ‘n professionele bontspringer is, is dit koning Goodwill Zwelithini van die Zoeloes. Dit is nou die een ou wat enigiets sal se of doen solank hy ‘n geldjie in sy sak kan druk. Die afgelope naweek het Zwelithini weer die ANC aangeval en gedreig dat die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma En Regering Het Die Droom Van 1995 Se Reënboognasie Vernietig

President Jacob Zuma en sy regering het die droom van 1995 se reënboognasie vernietig en met sy voortdurende aanvalle op wittes skep hy ook groot rassewrywing. Die tyd het daarom aangebreek dat hy vir die wit mense van die land sê presies waar hulle met hom staan, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

WIT BOERE HET GEWERK EN BETAAL VIR GROND – VF+

Leier van die VF Plus, Dr. Pieter Groenewald het benadruk dat die regmatige grondeienaars in Suid-Afrika het gewerk en betaal vir die grond in hulle besit. Hulle gaan hoegenaamd nie omverskoning vra daaroor nie. Groenewald het Dinsdag met die mosie vir die wysiging van artikel 25 van die Grondwet oor grondonteiening beklemtoon dat wanneer die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma moet sê wat hy teen witmense het

Dit is pres. Jacob Zuma se skuld dat Suid-Afrika hom op ʼn rigtinglose koers sonder morele kompas bevind, en dan word die skuld vir die president se eie mislukkings boonop op wit mense gepak, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het tydens die debat oor die staatsrede gesê hy skaam […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boeremag Saak Onregverdig en Buite Proporsie. Pretorius-broers vra persoonlik verlof tot appèl na 14 jaar

Die twee Pretorius-broers wat deel van die sogenoemde Boeremag was het persoonlik verlof tot appèl gevra na nagenoeg 14 jaar in gevangenis. Die Boeremag saak, wat baie gesien het as wraak vir mandela se gevangeskap, en as ‘n klug deur die ANC se korrupte Intelligensie diens, om meer “Slush Funds” in te palm, het vandag, Maandag 26 September […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!