Oudpres. FW De Klerk: regte van minderhede het wesenlike implikasies vir die volgehoue lewensvatbaarheid van die “groot akkoord”

“Die konstitusionele hof se onlangse uitsprake oor die grondwetlike regte van minderhede het wesenlike implikasies vir die volgehoue lewensvatbaarheid van die “groot akkoord” waarop ons Grondwet geskoei is,” skryf oudpres. FW De Klerk in môre se uitgawe van Weekliks. Hy sê minderhede is veral afhanklik van die onpartydigheid van die howe om hul grondwetlike regte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!