Herrie in Pta: Sputla wil Solly by OB verkla

’n Voormalige burgemeester van Tshwane gaan die DA-burgemeester en sy administrasie by die openbare beskermer (OB) van onder meer “growwe wanbestuur” verkla. Kgosientso “Sputla” Ramokgopa, voormalige burgemeester van Tshwane en voorsitter van die ANC in die groter Tshwane-streek, het Woensdag vir die eerste keer sy stilte verbreek sedert Solly Msimanga in Augustus verlede jaar die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Gupta’s maak weer golwe en is nou betrokke in die Vrystaatse landboudepartement

Die Vrystaatse departement van landbou is deurspek met finansiële ongerymdhede en die versuim van die departement om sy 2015/16 jaarverslag ter tafel te lê, wys dat die bewering rakende die befondsing van die Gupta-troue deur middel van die Vrede-suiwelprojek heelmoontlik waar is, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer en lid van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!