Die laaste munisipale geboue in Heilbron se Phiritona-township is Vrydagnag tydens onluste afgebrand. Tampies Swart van die plaaslike dorpswag sê ontevredenes het weer Vrydagoggend byeengekom en geëis dat die premier van die Vrystaat se kantoor terugvoering gee oor die gemeenskap se eise vroeër vanjaar. Die premier se kantoor het volgens ’n ingeligte laat weet niemand..
Continue reading…