Aanvallers wat Coetze egpaar op hul plaas in die Bela-Bela distrik aangeval het, is glo onwettig in die land

Nog ’n klag is teen die twee verdagtes wat in verband met die aanval en roof op Hennie en Marie Coertze in die Bela-Bela-landdroshof verskyn, ingedien.

Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat die verdagtes glo onwettig in Suid-Afrika woon.

Vier rowers het die bejaarde egpaar kort ná 01:00 op Dinsdag 8 Mei op hul plaas op die Alma-pad buite die dorp aangeval, vasgebind en van verskeie waardevolle items beroof, het Die Pos vroeër berig
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!