Oranje Blanje Blou Vlag veldtog is deel van ‘n aanslag teen die Afrikaner

Die Nelson Mandela Stigting se aansoek by die Gelykheidshof dat die vertoon van die Oranje Blanje Blou (die ou landsvlag) haatspraak, onbillike diskriminasie en teisteringgebaseer op ras is, sal deur die HNP teengestaan word.

Die aansoek is niks anders nie as ‘n daad van haat teen die Afrikaner en die Witman en dus haatspraak op sigself. Hierdie aansoek is deel van ‘n totale aanslag teen die Afrikaner.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die “Freedom Charter” is ‘n bloudruk vir blanke volksmoord en grondonteiening is ‘n oorlogs verklaring!

Andries Breytenbach, leier van die HNP, het op 11 Oktober verlede jaar in ‘n SABC onderhoud en ‘n mediaverklaring gesê dat “wanneer ‘n staat of volk ‘n ander volk se grondgebied vir homself toe-eien, dit noodwendig tot oorlog lei”.

Die Boere-Afrikanervolk het die grondgebied wat hy besit, regmatig verkry. Leiers en woordvoerders van die ANC beweer herhaaldelik dat die grond wat Witmense besit, van die Swartmense gesteel is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

HNP: Plaasterrorisme is reeds ‘n noodtoestand

Die HNP het die naweek by sy 48ste jaarkongres die voortdurende moorde op ons boere en ook ander volksgenote indringend bespreek. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die aanvalle op die plase niks anders is nie as plaasterrorisme. Die herkose leier, mnr. Andries Breytenbach, het gesê dit moet beklemtoon word dat hier van ‘n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Haatspraak en aanhitsing tot rasse haat klag teen Zuma bekend gemaak – onskuldig!

Die SA Menseregtekommissie (MRK) het onlangs sy bevinding op die klag van haatspraak en aanhitsing tot rassehaat wat die Volksraad en die HNP op 21 Januarie 2016 teen pres. Jacob Zuma by dié instelling gelê het, bekendgemaak. Die klag is aanhangig gemaak na aanleiding van Zuma se uitlating dat die blankes die grond van Suid-Afrika […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Grondroof is ‘n daad van oorlog”, maar is plaasmoorde nie alreeds oorlog nie?

In  ‘n verklaring wat ondersteun is deur Die AWB, Die HNP, Die Verkennersbeweging en Die VVK, verklaar hulle dat wanneer ‘n staat of volk ‘n ander volk se grondgebied vir homself toe-eien, lei  dit noodwendig tot oorlog. Sedert die vroegste tye was dit die aanvaarde reg van volkere om hul gebiedsintegriteit teen sulke vergrype te verdedig, soos […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaners moet die “Haat die Afrikaner- en Witmanregering” onderdrukking verwerp

Die debat in die parlement oor die sogenaamde staatsrede begin vandag, met die gevolg dat daar steeds gegons word oor die gebeure tydens die parlementsopening. Mnr. Louis van der Schyff, sekretaris van die HNP, sê die gebeure in die parlement het weer getoon dat die Afrikaner nie tuishoort in hierdie staat van derde wêreldse regering […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikanerhart – Trekpad van ‘n Nasie: Eben Donges

Vanaand gesels ons oor Eben Donges. Hy was vir 7 dae Staats President en is ook genoem as ‘n argitek van Apartheid. In 1918 kry hy sy BA graad en in 1923 het hy dit opgevolg met ‘n soortgelyke graad aan die Universiteit van Suid-Afrika. In 1925 behaal hy sy L.L.D graad aan die Universiteit […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!