Swart Onderwysers en leerders loop weg by ander skole om by Overvaal te betoog

Meer as honderd onderwysers wat geaffilieer is by Sadtu het hul klaskamers verlaat en opgeruk na Hoërskool Overvaal om daar te gaan betoog teen die “rassistiese” skool. Dit is dus duidelik dat hierdie onderwysers nie ‘n duit omgee wat in die klasse aangaan nie en kundiges wys daarop dat dit, as deel van swak dissipline, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘One bullet, one Boerekind’ – haatklag ingedien

Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) het ’n klag van haatspraak en rassisme by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien ná ’n Facebook-inskrywing wat lui: “Please Zuma give us the guns to defend our democracy ‘one bullet, een Boere kind’.” Luidens die SAOU se verklaring is die inskrywing gemaak deur een van die mense wat aan die betogings by […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Raadvoertuie van Sedibeng ry bande na Hoërskool Overvaal aan vir betogings

Die afgelope week se protesoptrede en geweld by Hoërskool Overvaal in Vereniging asook die openbare haatspraak van oproeriges, is deur VF Plus veroordeel. Mnr. Kobus Hoffman, VF Plus-raadslid vir Sedibeng, sê buiten dat die protesoptrede sonder die vereiste magtiging van die polisie en stadsraad plaasgevind het, is dit onrusbarend dat raadslede en munisipale amptenare daaraan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF en ANC staan saam teen Hoërskool Overvaal in Vereeniging

Die gebrek aan wesenlike verskil tussen die EF en die ANC het duidelik geblyk uit hulle gesamentlike gewelddadige betoging voor die Hoërskool Overvaal in Vereeniging. Hulle het gister voor die skool betoog nadat die hof die skool gelyk gegee het dat hy vol is en dus nie geding kan word om Engelstalige leerlinge toe te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Appartheid kry al weer skuld na hofuitspraak oor plasing van 55 Engelsprekende leerders

As daar nie teen die hofuitspraak wat die plasing van 55 Engelsprekende leerlinge by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging verbied, geappelleer word nie, sal dit volgens die ANC-jeugliga “die ou apartheidsera- gesegregeerde onderwysstelsel verskans”. Die ANC-jeugliga het Woensdag gesê hy is daarom uit die veld geslaan deur regter Bill Prinsloo se uitspraak Dinsdag in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoërskool Overvaal gee Lesufi bloedneus in hof

Die hof het ten gunste van Hoërskool Overvaal besluit wat die departement van onderwys verhinder om 55 sogenaamde Engelssprekende leerlinge toe te laat tot die skool. Regter Bill Prinsloo het bevind dat daar twee Engelstalige skole in die omgewing is wat inderdaad nog plek het om leerlinge in te neem, en dat Overvaal vol is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lesufi dagvaar Afrikaanse skool op grond van taalbeleid

Die omstrede en Afrikaner-vyandige Gautengse LUR vir onderwys, Panyazu Lesufi, het hom tot die hof gewend in ‘n aansoek teen Hoërskool Overvaal nadat die skool geweier het om 55 bykomende leerlinge in te neem op grond van hul taalbeleid. Die departement sukkel om nog 31 000 leerlinge te plaas voor die skole heropen. Overvaal is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!