Malema kry bloedneus oor grondgrype

AfriSake en AfriForum het die EFF en die partyleier Julius Malema se tersydestellingsaansoek in verband met grondgrype teengestaan in die hof.

Dít volg nadat daar hul verlede jaar ’n hofbevel bekom het ter bekragtiging van ’n finale interdik om Malema en die EFF te verbied om die publiek op te stook om grond te gryp sonder vergoeding.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC grootkoppe vra dat Zuma moet gaan

Sonder dat enige name genoem is het van die party se grootkoppe gevra dat Zuma moet gaan en dat partylede en partyleiers die boodskap moet kry dat die dae van onaanvaarbare optrede verby is. Onaanvaarbare verdraging van korrupsie moet ‘n einde kry en diegene wat betrokke was en is by korrupte aktiwiteite moet vervolg word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan Stellenbosch wel ‘n Engelse instelling word?

Die Universiteit van Stellenbosch gaan waarskynlik tog ‘n Engelsmedium instelling word na jare van stryd om dit as ‘n Afrikaanse universiteit te behou. Dit blyk nadat ‘n vertroulike gesprek oor die universiteit se taalbeleid tussen die reeds omstrede rektor, prof. Wim de Villiers, en ‘n raadslid uitgelek het en nou in die hof kan draai. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mag jy ’n inbreker in jou huis doodskiet? Ja, maar…

Mag jy ’n inbreker, wat jy in jou huis betrap, summier net doodskiet? Die kort antwoord is: Ja, jy mág ’n inbreker in jou huis skiet en selfs doodskiet. MAAR met dié antwoord saam kom ’n norring regsreëls en regsbeginsels wat ook weer in ’n paar woorde saamgevat kan word: wederregtelikheid en die redelike mens. Philip […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hof sê jy mag rassisties wees slegs as dit jou amptelike beleid is – soos in Apartheid!

Die week hoor ons dat die Polisie asook die Pretoria (tswane) Munisipaliteit se ras kwota’s slegs wettig is as dit deel van ‘n amptelike beleid is. Klaarblyklik het die wiel nou 360 grade gedraai. ‘n Brief – wat in Netwerk24 se besit is – sit die polisie in die Wes-Kaap se rasseteikens vir bevorderings uiteen en is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!