Elke hond kry sy dag – NVG slaan toe op Gupta bates

Die Nasionale Vervolgingsgesag het toegeslaan op die Gupta familie se woning in Saxonworld.

Volgens ‘n hofbevel kan op bates van die gebroeders beslag gelê word ter waarde van R250 miljoen.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eff Betrokkenheid By Grondbesettingspogings In Gauteng Moet Ondersoek Word Vra Vf Plus

EFF betrokkenheid by onlangse grondbesettingspogings in Gauteng moet ondersoek word vra die VF Plus in Gauteng.

Dit volg nadat sowat ‘n 1500 mense vroeg Saterdagoggend tydens twee afsonderlike gevalle grond van die Universiteit van die Witwatersraand probeer beset het naby Marlboroweg in Johannesburg en later ook by die luukse Waterfall landgoed in Midrand.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dis darm lekker -belastingbetalers sal R15 miljoen betaal vir ‘n korrupte president se regskostes

Die ANC staatshoof Cyril Ramaphosa het op vrae geantwoord dat die presidensie sal voortgaan om regskoste van Zuma te betaal tensy ‘n hofbevel die ooreenkoms in 2006 ter syde stel.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC adjunkpresident kry hofbevel teen hom

Die onlangs aangewese adjunkpresident van die ANC, David Mabuza, is beteken met ‘n beskermingsbevel teen hom wat verhoed dat hy sou inmeng met Frederick Daniel se sakebelange, asook om te hom verhoed om Daniel se familie en werkgewers te kontak. Daniel, ‘n ontwikkelaar en omgewingsbewaarder, beweer dat Mabuza sy aansoek om permitte te bekom benadeel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma moet kommissie aanstel om staatskaping te ondesoek

Die nasionale konferensie van die ANC het aanbeveel dat president Jacob Zuma onmiddelik ‘n geregtelike kommissie moet aanstel wat die staatskaping moet ondersoek soos aanbeveel deur Thuli Madonsela, die vorige Openbare Beskermer. Zuma sou graag wou sien dat die ondersoek terug dateer word na 1994 maar die keuse is nie aan hom gelaat nie. Dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het Rusland dalk ‘n hou-vas op Zuma

‘n Hooggeplaaste Russiese afvaardiging het skynbaar met Jacob Zuma ‘n ontmoeting gehad het voor die jongste kabinetskommeling. Die ontmoeting sou plaasvind om aan Zuma opdrag te gee om te verseker dat die multimiljard rand dollar kernooreenkoms met Rusland kan deurgaan. Mahlobo se aanstelling as energie minister was waarskynlik ook op aandrang van Rusland. Zuma moet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF, Malema moet opdok, sê hooggeregshof na uitspraak

Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag beslis die EFF en sy leier, Julius Malema, moet aanspreeklik gehou word vir die regskostes van ʼn hofaansoek om ʼn interdik te bekom wat die party en Malema verbied om die publiek aan te hits om onwettig grond te gryp of te betree. AfriSake en AfriForum het in Maart […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!