Oproep vir Shaun Abrahams se kop

Die aandrang dat Shaun Abrahams as Nasionale Vervolgingsgesags (NVG) se hoof vervang moet word, word al hoe dringender.

Sy aanstelling en tyd as hoof van NVG het getoon waar sy simpatie lê, naamlik by die persoon wat hom aangestel het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Appartheid kry al weer skuld na hofuitspraak oor plasing van 55 Engelsprekende leerders

As daar nie teen die hofuitspraak wat die plasing van 55 Engelsprekende leerlinge by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging verbied, geappelleer word nie, sal dit volgens die ANC-jeugliga “die ou apartheidsera- gesegregeerde onderwysstelsel verskans”. Die ANC-jeugliga het Woensdag gesê hy is daarom uit die veld geslaan deur regter Bill Prinsloo se uitspraak Dinsdag in die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaans as onderrigtaal se dae getel by Universiteit van Stellenbosch

Die beslissing van die hooggeregshof in Kaapstad om die Universiteit van Stellenbosch (US) se huidige taalbeleid te handhaaf, is ʼn klap in die gesig van alle Afrikaanssprekendes en minag die internasionaal erkende beginsel van minderheidsregte, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die hof het dit gedoen deur die veldtog Gelyke Kanse se […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

OGOD teiken openbare Christenskole – hoe raak dit die gelowige Afrikaners?

Christelike Etos by skole verbied na ateistiese organisasie hofgeding wen. Die uitspraak van die Johannesburgse Hooggeregshof ten gunste van die ateïstiese organisasie OGOD dat openbare skole in Johannesburg nie meer enige Christelike inhoud aan leerlinge mag kommuninkeer nie, waaronder opening met skriflesing en gebed, het gister saamgeval met die kraak van die departement van onderwys […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!