De Lille loop dalk oor ANC toe

Die beleërde DA burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het in aanloop tot die wantrouemosie teen haar, die eerste rondte gewen toe die hooggeregshof bevind het dat die besluit oor die stemming in die mosie, by die speaker berus.

Die speaker moet nou besluit of die stemming in die mosie geheim of oop gaan wees.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die waarheid maak seer: Jacques Pauw gedagvaar deur SAID

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ‘n aansoek gebring in die Wes-Kaap se hooggeregshof teen die joernalis en skrywer, Jacques Pauw, waarin hulle beweer dat hy vertroulike inligting in sy boek The President’s Keepers onthul het. Volgens Tom Monyane van die SAID het Pauw belastingbetalers inligting gepubliseer wat strydig is met die Belasting Administrasie Wet. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Om jou kind te tug met lyfstraf is nou ‘n misdaad

Die uitspraak van die hooggeregshof, dat ouers nie meer lyfstraf mag toepas nie, baan die weg vir afbreking van ouer gesag, waarsku opvoedkundiges. Daar word geen onderskeid gemaak tussen straf en misbruik van gesag teenoor redelike en gematigde straf vir ‘n kind nie. Die Bybel stel dit baie duidelik dat kinders getug moet word, maar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma en DA in appèlhof vir nog ’n ronde in die sogenaamde spioenasiebande-saak

Pres. Jacob Zuma en die DA is Donderdag terug in die hof vir nog ’n ronde in die sogenaamde spioenasiebande-saak. Zuma het die appèlhof in Bloemfontein genader met ’n aansoek om verlof tot appel oor die hooggeregshof in Pretoria se beslissing oor die opnames. ’n Volbank regters het in 2016 die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Opvolg: Groot-Brakrivier moord – Man (27) skuldig aan Human-moord

Die beskuldigde in die dubbele moord op ’n egpaar van Groot-Brakrivier is Donderdag skuldig bevind op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede. Tamsanqa Sishuba (27) is in hegtenis geneem kort nadat die sogenaamde meesterbrein agter die moord, Lebohang Lekoro, oftewel Steven, vermoedelik landuit gevlug het. Hy word steeds deur die polisie gesoek en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Luthuli-Huis, hoofkantoor van die ANC in balju se visier oor skuld

Die balju kan moontlik Maandag by Luthuli-Huis, hoofkantoor van die ANC in die Johannesburgse middestad, opdaag met hofdokumente dat die gebou opgeveil moet word. Die hooggeregshof in Johannesburg het die balju opdrag gegee om die gebou op ’n veiling te verkoop omdat die party nie R25 miljoen opgedok het aan ’n maatskappy wat hom met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!