Panga-aanval op boer van Hoopstad: Mans vry, dossier ‘weg’

‘n Boer van Hoopstad is woedend omdat die vier mans wat hom in November met onder meer pangas aangeval het en wou doodmaak, op vrye voet is aangesien die polisiedossier weggeraak het.

Kapt. Stephen Thakeng, ’n polisiewoordvoerder, het bevestig die dossier is soek in die saak waarin die viertal op aanklagte van poging tot moord en huisbraak sou teregstaan.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanval: Man voor kleinkinders met pangas, messe en ysterstaaf aangerand

Koos Ludeke (59) is Woensdagoggend omstreeks 06:00 ten aanskoue van sy twee kleinkinders met pangas, messe en ʼn ysterstaaf op sy plaas aangerand. Kol. Thandi Mbambo, woordvoerder van die polisie, het gesê Ludeke wou sy plaas, Boschplaat, naby Hoopstad verlaat met sy twee kleinkinders toe hy sien sy voertuig se band is pap. “Vier mans […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanvaller gewond toe boer hom in sy huis betrap – Mooi so man!

’n Vermeende plaasaanvaller is Sondag in die vroeë oggendure gewond toe hy en sy makkers besig was om by ’n boer in die Hoopstad-distrik se huis in te breek. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê Neels Strydom (57) van die plaas Winterson het omstreeks 01:00 wakker geword van sy honde wat erg in die huis geblaf […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!