Oor inbrake en moorde – Ou Selina Se Seun Sal Dit Nooit Doen Nie

Die afgelope paar dae doen ‘n twiet die rondte waarin huishulpe aangehits word om hulle werkgewers se kos te vergiftig. Ek weet nie hoe betroubaar dit is nie. Feit is net: Die spanning in die land loop by die dag hoër, die gevaarsituasie raak by die minuut erger – en as ons nie nou vinnig leer om potensiële gevaarsituasies te vermy nie, gaan ons die een of ander tyd slagoffer word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Voel soos gruwelfliek’, sê slagoffer na huis aan die brand gesteek is

Ek is net dankbaar ons almal leef nog, maar ek vermoed hierdie voorval was meer as ’n kamtige roof. Die een oomblik het hy nog fliek gekyk en die volgende oomblik het hy gevoel of hy in ’n gruwelfliek is, sê ’n inwoner van ’n huis in Koedoeweg in Port Elizabeth oor ’n voorval waarin […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geliefde egpaar van Witbank vir 2 selfone vermoor

Twee selfone. Dit is waarvoor ’n geliefde egpaar van Emalahleni (Witbank) in Mpumalanga in hul huis vermoor is. Willy (54) en Glenda (61) Allison se bebloede lyke is Sondagaand ná vermoedelik ’n gewapende rooftog in verskillende kamers in hul huis gekry. Kapt. Eddie Hall, polisiewoordvoerder, sê ’n platskerm-TV-stel wat uit die egpaar se huis gesteel […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!