Sekuriteitswagte aangekeer vir inbraak by Heidelberg huis in Gauteng

Twee sekuriteitswagte is die naweek aangekeer in Heidelberg, Gauteng ná goeie speurwerk deur Speurder Konstabel Aubrey Mabelane in verband met die inbraak op 3 Januarie vanjaar. Volgens Kaptein Thivhulawi Tshilate is ‘n toesighouer en ‘n wag in hegtenis geneem. Die huis se motorhuisdeur is oopgebreek en ‘n kompressor gesteel. Die verdagtes het glo ‘n maatskappyvoertuig […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klapmuts: 2de inbraak in 2 dae

Jeff Steadman sidder om te dink wat met sy suster en haar dogters sou gebeur het as hy nie Donderdagoggend opgedaag het terwyl daar by hulle ingebreek is nie. Steadman se suster, wat nie haar naam genoem wil hê nie, is Donderdag omstreeks 02:00 op ’n kleinhoewe in Klapmuts naby Stellenbosch beroof. Steadman se huis […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!