Sies tog en jy dink ons gaan jou jammer kry – Dief getraumatiseer ná gemeenskap hom begrawe

’n Dief wat deur die gemeenskap aangekeer, in ’n vlak graf begrawe en net betyds gered is, moet in die tronk traumabehandeling ontvang, het ’n landdros hier gelas. Landdros Jan Claassen het Lucky Edward Teleko (18) en Tatudi Johannes Ramoolla (23) skuldig bevind aan huisbraak in die township Kgotsong buite Bothaville en twee jaar tronkstraf […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar van PE vasgebind, van R10 beroof

Rowers het ’n bejaarde man van Port Elizabeth vasgebind en sy beursie, waarin daar net R10 was, gesteel. Die bejaarde man (85) en sy vrou is in die vroeë oggendure van Sondag deur twee onbekende mans in hul huis in Walmer, Vierde Laan, wakker gemaak. Die twee onbekende mans het ’n skuifdeur van die huis […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bekende Afrikaanse sangeres erg geskok na skote klap tydend huisroof

Die sangeres Elizma Theron sê sy en haar gesin is erg geruk nadat twee mans Woensdag in die vroeë oggendure by hul huis in ʼn veiligheidskompleks in Pretoria-Oos ingebreek het. Theron het Woensdag aan Maroela Media vertel hoewel sy en haar man, Nico, hul kinders Eli-zé (3) en NJ (1) en die res van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rowers slaan bejaarde met breekyster tydens inbraak

Rowers het ’n bejaarde man in die De Wildt-omgewing met ’n breekyster wakker geslaan toe hulle Dinsdagoggend vroeg by sy huis ingebreek het. “Hoe doen jy dit met ’n skoon gewete?” het Rubin van Rooyen van die plaaslike buurtwag enkele ure ná die aanval gevra. Hy was op die toneel waar Frans van Loggerenberg (70) […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorman van wildplaas tydens plaasaanval doodgeskiet in Jagersfontein-omgewing, Vrystaat

’n Jong plaasvoorman is Sondagmiddag dood toe hy na bewering tydens ’n inbraak op ’n wildplaas in die Jagersfontein-omgewing in die Vrystaat in die hart geskiet is. Kyle Stols (22), die voorman op ’n wildplaas van Hantari Game Breeders in die Jagersfontein-omgewing, is op die toneel dood. Die wildplaas behoort aan Marius Eksteen, eienaar van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mooi so – Verdagte kritiek ná inbraak op kleinhoewe buite Potchefstroom

ʼn Vermeende inbreker is in die hospitaal opgeneem nadat hy Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe buite Potchefstroom geskiet is. Lt.kol. Adel Myburgh, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die voorval het net na 01:00 op ʼn kleinhoewe in die Vyfhoek-omgewing plaasgevind. Volgens Myburgh is daar twee huise op die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inbreker kom sy moses tee na huiseienaar hom dood skiet met windbuks

’n Moordklag is aanhangig gemaak teen ’n huiseienaar wat ’n inbreker met ’n windbuks in Standerton, Mpumalanga, doodgeskiet het. Jan Wentworth is volgens sy vrou, Maireen, omstreeks 08:07 deur die inbreker in hul huis oorval. “My man is nog baie geskok en die dokter het hom iets gegee om te slaap omdat sy bloeddruk so […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!