Nasionale uitsaaier-SABC wat feitlik bankrot is, blaas miljoene rande van belastingbetalers se geld op partytjies en bonusse terwyl honderde werkers afgedank word

Polisie bied Malema BBP-beskerming ná doodsdreigemente – Malema mag moord aanhits teen Plaas Boere maar as hy net gedreig word kry hy beskerming! Hoekom kry die Boere geen Beskerming nie?

Kry solank die kerse en paraffien lampies reg want dit blyk of krag onderbrekings ons voorland is – van die 15 Eskom kragstasies, het slegs 4 stasies voldoende steenkool om elektrisiteit te genereer

Ramaphose sê dat die tien jaar van Zuma se regeer tyd is die rede vir al die probleme van die land – gewoonlik gee hul mos altyd die skuld vir die witman en sy apartheid

Afrika, O Afrika! : Man wat met winkel inkopie waentjie met op gekapte bees koppe daarin, straat af stap word deur Johannesburg se Burgemeester gearresteer

President jakker die wêreld vol ten tye wat geweld, betogings, moord, stakings aan die order van die dag is en SA se skuldlas al hoe groter raak

Polisie moes gemoedere kalmeer na plakkers in Vrystaat mekaar aanval met knopkieries, grawe, spitvurke en pangas oor toekenning van standplase

Storm bars los in Bloem omdat Bloemfonteinse dieretuin na bewering nie vir al die diere kan sorg en hul honger ly

Selfs om inkopies te doen, is deesdae ’n risiko in SA – Bejaarde blanke man met krat doodgeslaan ten aanskoue van kliënte by Shoprite

Suid-Afrikaners kan nie meer polisiediens vertrou – Oud-polisiebeampte help verkragter wat teregstaan op 28 klagtes van verkragting en moord om te ontsnap uit aanhouding

Geen wonder die Staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel, ondervind tans geldelike probleme en staar bankrotskap in gesig- Hoof van finansies word in pad gesteek na hy glo skuldig bevind is aan bedrog en onregmatige aanwending van fondse

Gee terug wat jy gesteel het! -Hooggeregshof beslis dat Zuma “must pay back the money” vir sy regskostes