Lae gemene luis – Pa wat kind van dak gooi, hoef nie borg te betaal

Die man wat sy eenjarige kind van ’n sinkhuis se dak in Port Elizabeth gegooi het, is Maandag op waarskuwing uit aanhouding vrygelaat.

Mthobeki Katali (38) het op 12 April met sy kind op die huis se dak in die informele nedersetting Joe Slovo gestaan in ’n poging om die Nelson Mandelabaai-metro te probeer keer om sy huis te sloop.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skok en afgryse ná informele nedersetting op begrafplaas ontstaan

Die CRL-kommissie (Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural, Religious and Linguistic Communities) het Donderdag gesê hulle het ʼn skokkende en ontstellende klag uit die Vaal naby Sharpeville ontvang van ʼn informele nedersetting wat glo bo-op ‘n begraafplaas ontstaan het. Dié nedersetting word “Hlala kwa bafileyo” – isiZulu vir “om saam […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zandspruit “inwoners” versper Beyers Naudeweg met brandende bande tydens protes optogte

Plakkers van die Zandspruit area het Beyers Naudeweg versper met brandende bande uit protes nadat City Power onwettige elektrisiteitskoppelings ontkoppel het. Dit is die hoeveelste keer dat verkeer ontwrig en paaie beskadig word deur sogenaamde inwoners wat nie betaal vir dienste, maar wat self krag steel deur middel van onwettige koppelings. Zandspruit was vroeër die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Watse bloedbad dink mnr. De Klerk het hy met sy oorgawe verhoed in 1994?

Op dieselfde dag dat Coligny weer die teiken word van swart rassiste wat blanke wonings en plase aanval en afbrand, verklaar FW de Klerk dat as hy en sy kornuite nie die pad sou gevolg het wat hulle sedert 1990 wel gevolg het nie, die land in ‘n bloedbad sou verval het. Sy woorde was […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!