Ramaphosa sê Iran verbinding versuur verhoudinge met ander lande

Die voortgesette planne van die regering om handelsbetrekkinge met Iran te bevorder asook die herroeping van die SA ambassadeur in Israel gaan, beslis nie goed af by die VSA en veral president Donald Trump nie.

Suid Afrika baat tans weens uitgebreide handel en hulp ooreenkomste met die VSA.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!