Oorlog tussen DA en de Lille word al hoe smeriger selfs slaapkamerpraatjies word nou onthul

Die oorlog tussen die DA en Patricia de Lille, afgedankte burgemeester van Kaapstad, raak al hoe smeriger, met beskuldigings van slaapkamerpraatjies, rassisme, seksisme en boelietaktiek.

De Lille word daarvan beskuldig dat sy gesê het ’n bewering teen haar (De Lille) het onder die kussingsloop van Xanthea Limberg en JP Smith, albei lede van die nou ontbinde burgemeesterskomitee van die Kaapstad-metroraad, uitgebroei.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onthou om Dankie te sê aan ons Moeders. Stuur Blomme, Geskenke en Lekkers Aanlyn Nou!

Hierdie Moedersdag, maak seker dat Ma, Ouma of die spesiale Dame in jou lewe weet dat jy dankbaar is vir alles wat sy gedoen het, en alles wat sy nogsteeds doen, en vir jou in die toekoms sal doen. So, wanneer is Moedersdag 2018?
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dr Verwoerd se stanbeeld kry ereplek op Orania

Die standbeeld van dr Verwoerd wat in die HF Verwoerd-gebou in die Parlement in Kaapstad gestaan het, het onlangs ‘n ereplek op Orania gekry, naamlik in die Orania Beweging se oopplan-kantoorruimte.

Die beeld weeg meer as ‘n ton en is met ‘n vurkhyser op sy plek staangemaak.
Die oopplan-kantoorruimte word die Oorlogskamer genoem en is ‘n konsep wat as ‘n projekbestuurmeganisme ontstaan het, waar ‘n span in een oop vertrek saamwerk aan ‘n oorhoofse groot projek – in hierdie geval om Afrikanerselfbeskikking in die Noordwes-Kaap te verwesenlik.


Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Midsdadigers wat uit tronk ontsnap het hulp van binne

Die adjunkminister van justisie, Thabang Makwetla, het bevestig dat die onlangse ontsnappings uit tronke in Johannesburg en Kaapstad nie kon plaasvind sonder die hulp van persone binne die fasiliteite nie.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nasionale busstaking lyk onvermydelik

Kaapstad – Golden Arrow Bus Services (Gabs) en vervoer unies het gewaarsku van ‘n dreigende nasionale busstaking.

Die waarskuwing volg op ‘n dooiepunt in die jaarlikse loononderhandelinge, tussen die werkgewersvereniging en vyf vervoerkunte: die SA Vervoer- en Verwante Werkersunie (Satawu), Vervoer- en Verwante Werkersunie van SA (Tawusa), Vervoer- en Omnibuswerkersunie (Towu), Nasionale Unie van Metaalwerkers van SA (Numsa) en Tirisano Vervoerwerkersunie
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vakbonde wil betoog teen arbeidswetgewing veranderinge

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde (Saftu) en sy geaffilieerde vakbonde in die Wes-Kaapse plan gaan Donderdag in Kaapstad optree.

Die protes is teen die voorgestelde wysigings aan die arbeidswet wat die vakbonde sê, die minimumloon dreig en die reg om te staak, ondermyn
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vakbonde wil betoog teen arbeidswetgewing veranderinge

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde (Saftu) en sy geaffilieerde vakbonde in die Wes-Kaapse plan gaan Donderdag in Kaapstad optree.

Die protes is teen die voorgestelde wysigings aan die arbeidswet wat die vakbonde sê, die minimumloon dreig en die reg om te staak, ondermyn
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Stad Kaapstad sê die uitsetting van onwettige besighede en okkupeerders van ‘n stuk grond in Steenberg is ‘n massiewe oorwinning vir die munisipaliteit.

KAAPSTAD -Die stad se uitsettingsaansoeke is uiteindelik verseker ná ‘n twee-dekade lange hofstryd.

Die onwettige besighede sluit in ‘n skrootmetaalhandelaar.

Die vernaamste respondent in die saak het gehuurde gedeeltes van die Military Road-eiendom aan besighede en huurders wat in stryd met die sonering van die eiendom bedryf het
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille klou soos klitsgras aan haar amp

Terwyl die DA alles in sy vermoë doen om van sy Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, otslae te raak, blyk dit dat sy beslis nie gaan toelaat dat hulle oor haar loop nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapse aktekantoor sal voortaan net Engelse aktes aanvaar

Die aktekantoor van Kaapstad sal van nou af slegs Engelse akte titles aanvaar.  Die verandering word toegeskryf aan “ natural attrition”.

In ’n provinsie waar die meerderheid van die bevolkingsgroep Afrikaanssprekend is, kom die volgende persverklaring as ’n totale skok.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Opposisiepartye gee gemengde resensies vir Ramaphosa se toespraak

Kaapstad – President Cyril Ramaphosa se staatsrede (SONA) het gemengde resensies van opposisiepartye ontvang, en sommige verwelkom sy pogings om korrupsie te hanteer en die grootte van staatsdepartemente te verminder.

Ramaphosa het Vrydagaand sy eerste SONA sonder enige onderbrekings van opposisiebankies gegee.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!