Chaos breek uit toe harkoppige EFF-raadslid weier om op te staan tydens raadsvergadering

‘n Raadslid van die EFF in die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley se hardkoppige weiering om uit haar stoel op te staan wanneer sy kwessies opper, het pandemonium op Woensdag se raadsvergadering veroorsaak.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde brutaal aangeval vir skamele R200

‘N Goeie Samaritaan is wreed aangeval in nog ’n bose aanval op ‘n bejaarde in Kimberley Die slagoffer, 70-jarige Cynthia Chaplin, is in ‘n stabiele toestand in die hoësorgeenheid by die Mediclinic Gariep. Die aanranding is hierdie week een van verskeie kriminele voorvalle in die Belgravia / Herlear-gebied. Dit kom ook kort ná die brutale […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Massiewe polisie klopjag ná brutale plaasaanval buite Kimberley

Piet Els (86) en Rikkie Alsemgeest (66), bekende Kimberliete en sakemense, is Woensdag in die vroeë oggendure op Els se plaas aangerand en met ’n strykyster gebrand om toegang tot die kluis te kry. Só het Alsemgeest in die hoësorgeenheid van die Mediclinic Gariep gesê. Hulle is op Els se plaas net buite Kimberley aangeval. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Noord-Kaapse Gariep-kunstefees eindig: Glo ‘te wit en te Afrikaans’

Die gewilde Noord-Kaapse-Gariep  kunstefees wat jaarliks in Kimberley plaasvind loop na 18 jaar tot op ’n einde. Die verklaring is onlangs deur Bernice, Versluis, uitvoerende feesbestuurder tydens ’n media verklaring bevestig. Volgens Versluis het die feesdireksie tot ’n besluit gekom om die fees te beëindig weens moeilike ekonomiese en finansiële toestande. “Namate die land se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Burgemeester van Kimberley onder skoot oor sy ‘Nkandla’

Die DA beweer die uitvoerende burgemeester van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley se luukse woning is ’n “Nkandla” wat deur belastingbetalers gefinansier word. Hulle wil Mangaliso Matika by die openbare beskermer (OB) vir beweerde vergrype aankla. Philip Vorster, DA-raadslid, beweer Matika het onwettige binnenshuise versiering en toebehore vir sy huis ontvang. “Die munisipaliteit betaal sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa uitgesproke: ” alle semi-staatsinstellings gekaap”

Cyril Ramaphosa het in Kimberley by ‘n vergadering gesê dat alle semi-staatsinstellings gekaap is aangesien ‘n sekere “familie” toegelaat is om verwoesting te saai binne Eskom, Prasa, Transnet, SABC en SAL. Hierdie uitbarsting kom te midde van sy veldtog om as president van die ANC oor te neem. Hy het gesê die geld wat gesteel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ammunisie vir Afrika – En Die Hekke Staan Wa Wyd Oop: ’n Sappige Teiken Vir Terroriste En Misdadigers

Bom-skok: Ons Wapens Is Onbewaak Die plek is soos ’n hipermark vir enigiemand wat plofstof vir enige terreuraanval nodig het. Daar is enigiets van vliegtuig- tot skeepsbomme.   Drie van die weermag se grootste ammunisiedepots, waaronder die grootste een in sy soort in die Suidelike Halfrond, lê grootliks onbewaak. Dit kan terroriste en ander misdadigers […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!