Massiewe polisie klopjag ná brutale plaasaanval buite Kimberley

Piet Els (86) en Rikkie Alsemgeest (66), bekende Kimberliete en sakemense, is Woensdag in die vroeë oggendure op Els se plaas aangerand en met ’n strykyster gebrand om toegang tot die kluis te kry. Só het Alsemgeest in die hoësorgeenheid van die Mediclinic Gariep gesê. Hulle is op Els se plaas net buite Kimberley aangeval. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!