Onderwyser in Klerksdorp glo tot 30 kinders in klas gemolesteer

’n Laerskoolonderwyser van Klerksdorp is op spesiale verlof ná bewerings dat hy kinders in sy klas seksueel gemolesteer het.

Die skool se naam word weerhou om die kinders se identiteit te beskerm.

Volgens Elias Malindi, woordvoerder van Noordwes se onderwysdepartement, ondersoek die departement se afdeling vir arbeidsverhoudinge die bewerings met die oog op moontlike tugstappe.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Afrika manier – 50 leerlinge in taxi met plek vir 15

’n Bestuurder wat 50 leerlinge in ’n taxi met 15 sitplekke vervoer het, is in die Oos-Kaap in hegtenis geneem. Die 33-jarige taxibestuurder is Woensdag omstreeks 07:00 in KwaDwesi, Port Elizabeth, met meer as drie keer die wettige getal insittendes in sy taxi betrap. Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, sê polisiebeamptes was op patrollie toe hulle […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rassehaat uitsprake toe Voortrekkers weggejaag word

Die VF Plus veroordeel die uitsprake van blatante rassisme en rassehaat in die Tshwane-metroraad na aanleiding van die besoek van ʼn groep Voortrekkers aan die raad ten sterkste, sê Sakkie du Plooy, VF Plus-raadslid vir die Tshwane-metroraad. Du Plooy sê die groep Voortrekkers het gevra om ʼn raadsitting by te woon om meer te wete […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Statistieke bewys dat regering SA se kinders faal

Meer as 1 800 kinders is in net twee boekjare oor Suid-Afrika heen vermoor. Fikile Mbalula, minister van polisie, maak dié onthulling in ’n geskrewe parlementêre antwoord. Dit nadat Hermanus Groenewald, ’n DA-LP, dié statistieke vroeër in ’n parlementêre vraag by Mbalula wou weet. In sy antwoord hierop het Mbalula gesê dat 846 kinders in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio se Top 10 Programme vir 2015

SAUK Radio se Top 10 radio programme vir 2015 volgens luisteraars is hieronder saam met die getal luisteraars asook ‘n skakel na die potgooi (argief) van die program self:   15,015 – Donker dae vir die Witman: “Blanke” word nietig verklaar…  3,736 – Voorbereiding en Mobilisasie vir Rewolusie in SA. Is jy reg?  2,761 – Suid-Afrika onder Blanke Beheer was ‘n Reus […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swartes Het Hul Eie Apartheid Geskep Saam Met Die Britse Regering in 1845

Apartheid met ‘n nuwe baadjie die ergste gruwel uit!!! ARTIKEL 1: Swart selfstandigheid is al vanaf 1845 met ons. Verwys na die Shepstone Beleid, wat die Britse regering ingestel het, sodat elke ETNIESE swart volk in Suid-Afrika apart kan lewe. Selfstandigheid sal nooit werk nie Tans is daar 11+ TRUSTLANDE, aka TUISLANDE aka Reserwes is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Amerikaner in SA berou haar arrogansie en sê Afrikaners ly aan PTS sonder ruimte vir rou

In haar interaksie met Afrikaners het sy, tot haar eie verbasing, agtergekom dat Afrikaners eintlik in rou is. Só sê Annie Erickson, ʼn Amerikaner wat die afgelope sewe jaar in Suid-Afrika woon. In ‘n brief aan Maroela Media het Erickson gebieg dat sy, weens die prentjie wat die Amerikaanse media van Suid-Afrika geskets het, nog […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geloftedag 2014 landswye kontakte asook Londen en Christchurch

Geloftedag 16 Desember oral oor Zuid Afrika met plaaslike kontak Geloftefeeskalender 2014: Akasia/De Wildt Manie Lemmer 082 879 6969 Alldays Ds Bertus Badenhorst 084 984 1742 Badplaas René J van Vuuren 017 844 1145 Baltimore Danie Ehlers 082 498 4436 Bazley Strand (KZN Suidkus) Willie Pretorius 072 615 0588 Belfast Gerhard Kotze 071 609 9266 […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kook die Paddas al in Suid Afrika?

Waar is al die Common Sense Blomme heen? Common sense is n blommetjie wat nie in elke ou se tuintjie groei nie, inteendeel, as ek sien hoe maklik koop ons in op propoganda dink ek die ou plantjie is heeltemal aan uitsterf. ‘n Mal ou staan tog nie net een oggend op met n bee […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!