Kleinhoewe aanval in Springs – aanvaller dood en man gewond

’n 55-Jarige man is gewond en ’n vermeende aanvaller dood tydens ’n aanval op ’n kleinhoewe naby Spring Dinsdagoggend.

Die voorval is bevestig deur Kapt. Johannes Ramaphora, woordvoerder van die polisie, hy het gesê die voorval het tussen 01:00 en 02:00 op ʼn kleinhoewe by Ermeloweg in Vischkuil, oorkant Endicott, plaasgevind.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bekende inwoner gedood tydens kleinhoewe aanval in Heidelberg, Gauteng

Boet Small ’n bekende gesig in die die Gautengse dorpie Heidelberg is vroeg Saterdagaand op sy kleinhoewe aangeval deur terroriste.

Smal is dood in die aanval en sy vriendin, Esther Ackerman Jooste, is ernstig beseer nadat twee rowers hulle met messe oorval het. Die aanval was omstreeks 17:20 in hul huis in Boschfontein, Heidelberg, terwyl hulle TV gekyk het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egpaar op kleinhoewe aangeval in Muldersdrift aan die Wes-Rand

Die polisie is op soek na drie verdagtes in ’n saak van huisroof nadat ’n egpaar Woensdagnag op hul kleinhoewe in Muldersdrift aan die Wes-Rand aangeval is. Ao. David Masedi, polisiewoordvoerder, sê die egpaar het wakker geword met drie mans wat langs hul bed staan. Die mans het aangedring dat hulle geld, vuurwapens en selfone […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!