Nog ‘n plaasaanval – dink jy jy het genoeg ‘gadgets’ om jou eiendom te beveilig.

‘n Man wat die slagoffer was van ‘n aanval waartydens hy met ‘n strykyster gemartel is, glo dat sy geloof en openlike belydenis van God hom gered het van ‘n gewisse dood. Bowendien sê hy die voorval sal hom nie van die hoewe waar hy woon afkry nie. Die 35-jarige mnr. Anton Muller is op […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egpaar van Louis Trichardt oorleef wrede aanval op kleinhoewe

Jack Oosthuysen en sy vrou Linda van Louis Trichardt se emosies was Woensdagmiddag nog rou. Die Zoutpansberger het enkele ure nadat hulle wreed aangeval is, met Jack se suster, Annamarie Bothma, gesels oor die aanval in die egpaar se huis op hulle Rondebosch kleinhoewe net buite Louis Trichardt. Annamarie het gevra dat inwoners saam met […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar wreed aangeval en gemartel op kleinhoewe buite Potchefstroom

ʼn Bejaarde egpaar is Donderdagoggend kaal uitgetrek, aangerand en met kookwater en warm olie gebrand tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe buite Potchefstroom. Kapt. Mvula Chaka, woordvoerder van die Potchefstroom-polisie, het aan Maroela Media gesê die egpaar is omstreeks 07:30 op ʼn kleinhoewe in die Haaskraal-omgewing oorval. “Twee jong mans het voor die aanval toegang […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou kritiek ná aanval op kleinhoewe in Muldersdrift omgewing

ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe in die Muldersdrift-gebied in Gauteng geskiet is. Konst. Lucky Matome, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie is Saterdag omstreeks 20:30 na die kleinhoewe in die Rietfontein-gebied ontbied en het die vrou aangetref waar sy in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kwaaddoeners brand huis af op kleinhoewe in Kameelrdrif

’n Bejaarde man en twee werknemers het ternouernood uit ’n brandende huis in Kameeldrift ontsnap – na ’n doelbewuste brandstigting. Vrydagoggend het die huis, op ’n kleinhoewe in Wallmansthal/Kameeldrift, in puin gelê nadat ’n groep onbekende mense die huis vroeër aan die brand gesteek het. “Dit het omtrent 03:40 gebeur,” vertel Monique Moller. “Hulle (brandstigters) […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde man van Limpopo nag lank vasgebind ná kleinhoewe-aanval

ʼn Bejaarde man moes ʼn nag lank vasgebind op die grond in sy slaapkamer lê nadat hy Maandag in sy huis op ʼn kleinhoewe buite Bela-Bela in Limpopo deur vier gewapende aanvallers oorval is. Martin Neal (77) se huishulp het eers omstreeks 07:00 Dinsdag op hom afgekom toe sy aangemeld het vir werk waarna sy […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou geskiet tydens tweede aanval op kleinhoewe

ʼn Vrou van Mpumalanga is met skietwonde in die hospitaal opgeneem nadat sy Woensdagoggend vir die tweede keer op ʼn kleinhoewe buite Sundra aangeval is. Derek Bester, voorsitter van die plaaslike buurtwag, die Sundra Rietkol Bulldogs, het gesê die vrou is aangeval toe sy vroeg vanoggend uit haar huis gegaan het om die store vir […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!