Die DA burgemeester van Port Elizabeth, Athol Trollip, kan dalk ‘n derde poging om hom as burgemeester te ontsetel oorleef. Trollip se politieke lewe hang al geruime tyd aan ‘n draadjie nadat die DA se koalisievennote teen hom gedraai het. Wat tot Trollip se redding kan kom is die feit dat die ander partye, die..
Continue reading…