Ontevrede inwoners van die Kai !Garib-munisipaliteit, wat Keimoes, Kakamas en Kenhardt in die Noord-Kaap insluit, het die munisipale kantoor vir die volgende week tot verdere kennisgewing gesluit. Die inwoners het Maandag die deure van die munisipaliteit se kantoor in Kakamas met ’n ketting en slot gesluit. Die inwoners het verlede Donderdag reeds na die Kai..
Continue reading…