Die minister verantwoordelik vir vroue, Bathabile Dlamini het NCA se fotograaf en verslaggewer verbied om haar 16 dae aktivisme program se loodsing te dek. Slegs die SABC is toegelaat. Intussen het die EFF die Sunday Times verbied om enige van sy byeenkomste te rapporteer en te beeldsend. Malema gaan glo aangespreek word deur die SA..
Continue reading…