Sogenaamde doodsdreigemente teen Supra Mahumapelo is “vals” nuus

Soos vermoed is, was die sogenaamde doodsdreigemente teen Supra Mahumapelo “vals” nuus .

‘n Bron binne die Valke het bevestig dat die dreigemente nie bevestig kon word nie en dit blyk dat die berigte bloot as afleiers moes dien rondom sy bestuursprobleme en beweerde korrupsie klagtes teen hom.

Hy sal vandag in Luthuli Huis sy lot aanhoor.

Deur: Die Vryburger
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat hou die toekoms in vir De Lille, dit word die week besluit

Patricia de Lille het tyd tot Vrydag om redes te verskaf hoekom sy nie geskors moet word uit die DA nie. Daar is intussen ook aangekondig dat ‘n spesiale raadsvergadering Vrydag gehou sal word wanneer ‘n verslag bespreek sal word van ‘n ondersoek na beweerde korrupsie binne die stad se administrasie. Hierdie vergadering se uitkoms […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!