Geskorste Eskom base Koko en Govender terug in tuig

Geskorste Eskom base, Matshela Koko en Prish Govender, is terug by Eskom nadat hul onskuldig bevind is aan korrupsie tydens dissiplinêre verhore. Koko se verhoor het gegaan oor sy nie-verklaring van konflik van belange. Sy stiefdogter, Koketso Choma, het sowat R1 miljard gebaat as direkteur van Impulse International deur kontrakte wat deur Eskom toegeken is. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat hou die toekoms in vir De Lille, dit word die week besluit

Patricia de Lille het tyd tot Vrydag om redes te verskaf hoekom sy nie geskors moet word uit die DA nie. Daar is intussen ook aangekondig dat ‘n spesiale raadsvergadering Vrydag gehou sal word wanneer ‘n verslag bespreek sal word van ‘n ondersoek na beweerde korrupsie binne die stad se administrasie. Hierdie vergadering se uitkoms […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie korrup: 980 ontslaan of bedank

Hoe korrup is die polisie werklik? Dit is die vraag wat kundiges vra nadat die Gautengse polisiekommissaris, luit.-genl. Deliwe de Lange onthul het dat 980 polisielede ontslaan is of bedank het sedert April 2017 nadat hulle vir korrupsie ondersoek is. Genl. De lange sê solank sy die septer swaai, sal korrupsie nie geduld word nie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC grootkoppe vra dat Zuma moet gaan

Sonder dat enige name genoem is het van die party se grootkoppe gevra dat Zuma moet gaan en dat partylede en partyleiers die boodskap moet kry dat die dae van onaanvaarbare optrede verby is. Onaanvaarbare verdraging van korrupsie moet ‘n einde kry en diegene wat betrokke was en is by korrupte aktiwiteite moet vervolg word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Babbelas Bathabile Dlamini kry slae oor staatskaping uitlatings

Die uitlatings van Bathabile Dlamini dat die inwoners van die land staatskaping moet vergewe soos wat hul apartheid vergewe het, het skerp kritiek vanuit eie geledere ontlok. Die ANC Vroueliga was eerste op die wa om haar te kritiseer sou dit maar reg wees om te steel en korrup te wees. Haar versoek dat Carl […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Herrie in Pta: Sputla wil Solly by OB verkla

’n Voormalige burgemeester van Tshwane gaan die DA-burgemeester en sy administrasie by die openbare beskermer (OB) van onder meer “growwe wanbestuur” verkla. Kgosientso “Sputla” Ramokgopa, voormalige burgemeester van Tshwane en voorsitter van die ANC in die groter Tshwane-streek, het Woensdag vir die eerste keer sy stilte verbreek sedert Solly Msimanga in Augustus verlede jaar die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verkeerslui van Limpopo werk aan hul kersbonus deur omkoopgeld te ontvang

Vakansiegangers wat op die paaie met verkeersbeamptes te doen kry, moet daarop voorbedag wees dat die verkeerslui skynbaar werk aan hulle eie kersbonus deur omkoopgeld te ontvang. Alhoewel die probleem landwyd voorkom, wil dit voorkom of veral Limpopo se verkeersbeamptes daaraan skuldig is. Sover is 13 verkeersbeamptes reeds vir korrupsie en omkopery in hegtenis geneem […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gupta’s het in 2010 reeds eise gestel aan regering vir ‘n oorbetaling van R600 miljoen

Ajay Gupta het reeds in 2010 aangedring op ‘n oorbetaling van R600 miljoen vanaf die regering se Kommunikasie en Informasie Sisteem(GCIS). Hierdie inligting is onthul deur Thema Maseko, die vorige kommunikasiehoof van GCIS. Dit was op daardie stadium die totale advertensiebegroting van die departement. Ajay was bewus van die bedrag en het geëis dat die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Toetssentrum in Limpopo sluit agv korrupsie-bedrywighede

Ses persone, insluitend drie rybewys-eksaminatore, is in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie en ʼn toetssentrum is Dinsdag in Limpopo gesluit. Simon Zwane, woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), het gesê die ses persone is in hegtenis geneem ná ʼn 18 maande lange ondersoek deur die nasionale teenkorrupsie-eenheid en die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sindikaat in Port Elizabeth munisipaliteit knoei dalk met huurkontrakte

Daar is vermoedens dat ’n moontlike bedrogsindikaat in die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit (Port Elizabeth) doenig is nadat meer as 2 000 versteekte huurkontrakte oor die laaste twee maande opgespoor is. Luidens ’n verslag wat Sondagoggend deur die DA uitgestuur is, het ’n span ondersoekers op sowat 2 100 versteekte munisipale huurkontrakte afgekom. “ ’n Forensiese oudit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!