Inwoners van Koster is gatvol vir Munisipalitiet se leë beloftes en neem dienste oor

In terme van ‘n hofbeslissing kan die plaaslike belastingbetalersvereniging beheer oorneem oor Koster se watervoorsiening en vullisverwydering.

‘n Soortgelyke bevel vroeë die maand het gelas dat Eskom afsien van planne om die dorp se elektrisiteit af te sny weens skuld van sowat R50 miljoen.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Chaos breek uit in Koster

Die burgemeester se huis is afgebrand terwyl paaie in Koster versper is met brandende bande.

‘n Gastehuis is ook afgebrand en vyf voertuie is uitgebrand. Vragmotors is met klippe bestook en aan die brand gesteek in Derby.

Foto: Die afgebrande gastehuis

Deur: Die Vryburger
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kgetlengrivier (Koster, Derby en Swartruggens) kragloos weens wanbetaling – Dankie ANC regering!

Die Kgetlengrivier-plaaslike munisipaliteit, wat Koster, Derby en Swartruggens insluit, se elektrisiteit sal op 20 September deur Eskom afgesny word weens die munisipaliteit se wanbetaling, sê Frans Potgieter, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit. Die aankondiging is gedurende ʼn raadsvergadering gemaak. Volgens Potgieter skuld die munisipaliteit ongeveer R50 miljoen aan Eskom. “Betalende verbruikers sal nou saam met […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tienerma van Koster vas ná sy dogtertjie glo verwurg, verbrand

’n Tienerma van Koster in Noordwes het glo haar babadogtertjie van 18 maande verwurg en daarna probeer om van die lykie ontslae te raak deur dit op ’n vullishoop te verbrand. Kapt. Elsabé Augoustides, polisiewoordvoerder in die Koster- en Rustenburg-omgewing, sê die tiener se ma het onraad vermoed omdat sy die kind Maandag laas by […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!