R550 miljoen wat aangewend moes word vir die oprigting van nuwe skole verdwyn – dis hoekom Afrikaanse skole nou moet boet vir die sondes van regeringsamptenare!

Suid-Afrika se regstelsel in sy kanon in – in die verlede gereken as een van die bestes maar afgelope dekade verword tot een wat wanfunksioneel en chaoties is

TLU SA: Misdaad sal afneem as transformasie gestop word in polisie sektor en wanneer daar gekyk word na kundigheid en bekwaamheid

As staatsbeheerde entiteite gedink het banke gaan links en reg geld uitdeel wag daar ‘n versassing op hulle